Local newsNews

Dans saam met die boemelaars

Die aand se opbrengs word aan die NHK Midpark geskenk, wat deurlopend fondse nodig het.

Dit was nog nooit so maklik om ‘n boemelaar te kan wees nie.

Kom geniet ‘n aand met hope pret by Westgold Primary School se ‘boemelaarfunksie’ op 27 Oktober. Die funksie skop om 7.30nm af.

Diegene wat dit gaan bywoon, word gevra om soos boemelaars aan te trek. Die een wat volgens die beoordelaars die ‘beste’ lyk, kan ‘n prys losslaan.

Die bekende platejoggie DJ Obah gaan sorg vir lekker dansmusiek.

Die aand se opbrengs word aan die NHK Midpark geskenk, wat deurlopend fondse nodig het.

Vir meer inligting, kontal Linda by 083 650 0961.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button