Local newsNews

Lekker gebaljaar by Middelvlei-fees

Vanjaar se Middelvlei-fees het oud en jonk na ‘n groot verskeidenheid vermaak gelok.

Die koue en nat weer het beslis nie die gemeenskap van ‘n lekker fees op Saterdag, 7 Oktober weggehou nie.

Vanjaar se Middelvlei-fees het oud en jonk na ‘n groot verskeidenheid vermaak gelok. Plaaslike kunstenaars en dansers soos Neville, Marilyn, Caitlin, Madeleine en die dorp se bekende lyndansers het opgetree.

Daar wat stalletjies wat handgemaakte items, kos, klere en van alles en nog wat te koop aangebied het. Ander het die geleentheid gebruik om hul dienste bekend te stel. Vir die kinders was daar gesigverf, springkastele en verfbal.

July van Niekerk.

Die Sektor 5.3-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) wat Kocksoord, Middelvlei, Hillside en Ten Acres bedien was ook daar om bewustheid te kweek en om nuwe lede te werf.

Volgens Renet Fouchee van die GPF was die fees die ideale plek om die gemeenskap in te lig oor hul vrywillige werk en ook om die mense meer veiligheidsbewus te maak.

Die suksesvolle fees was uiteindelik ‘n heerlike familie-uitstappie.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button