Local newsNews

VIDEO: Gemeenskap trek saam teen plaasmoorde

'No farmer, no food' – was een van die talle boodskappe tydens die bewusmakingsveldtog teen plaasmoorde hier in Randfontein vroeg Maandagoggend.

Duisende mense aan die Wes-Rand het vroeg Maandagoggend standpunt teen plaasmoorde ingeneem. Hulle het hul stemme by dié van Suid-Afrikaners landswyd gevoeg deur die Swart Maandag-veldtog te steun.

Lees ook: Rodora family massacre: 4 killed

Daar was die afgelope week ‘n vlaag plaasaanvalle regoor die land.

Tinus van Deventer.

Lees ook: AfriForum neem stappe teen plaasmoorde

Die plaaslike gemeenskap het besluit dis tyd vir aksie en het omstreeks 5vm by Uncle Harry’s in Randfontein en by die Finsbury-kruising byeen gekom en van daar af in ‘n konvooi via die Paardekraal-monument tot by die Pinehaven-kruising en terug ry. Die byeenkoms is begin met skriflesing en gebed waartydens daar vir Suid-Afrika en veral die landbougemeenskap gebid is.

Talle was in swart geklee, en het plakkate met roerende boodskappe vertoon.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button