Karaoke-aand binnekort by kerk
Kom stel jou verborge talente ten toon en wees vir een aand die ster van die dorp op 2 Desember.
Randfontein se AGS Kerk gaan op 2 Desember ‘n heerlike en vrolike karaoke-aand hou.
Kom stel jou verborge talente ten toon en wees vir een aand die ster van die dorp. Die kleredrag is alles wat snaaks is.
Die aand skop om 6nm vir 6.30nm af en daar sal heerlike slaptjips beskikbaar wees. Koste beloop R50 per persoon.
Die kerk is by Baileystraat 44.
• Navrae: Kontak 011 692 1165.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Roodepoort Record
Krugersdorp News
Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



