Bekende spreker gaan kerk besoek
Van Golgotha na die Oppersaal en die gevolge van die vervulling met die Heilige Gees gaan bespreek word.
Op Sondag, 20 Mei kom die bekende dr Isak Burger die AGS Groen Weivelde Gemeente besoek.
Die Woord word om 9.30vm en 6nm bedien. Die tema is ‘Van Golgotha na die Oppersaal en die gevolge van die vervulling met die Heilige Gees’.
Volg die skakel as jy meer wil weet oor dr Burger:
https://www.isakburger.co.za/biografie of skakel AGS Groen Weivelde by 011 692 3880.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



