Local newsNews

Maak gereed vir groot familiepret in Witfontein

"Bring jou gesin, 'n kampstoel en sambreel en kom geniet die dag van 10vm af saam met ons."

My Hart Is Plaas in Witfontein bied ‘n boere- en perdesportdag aan op Saterdag, 30 Maart.

Volgens Elize Venter, een van die organiseerders kan daar veral uitgesien word na sakspring, toutrek, springkastele en meer.

“Bring jou gesin, ‘n kampstoel en sambreel en kom geniet die dag van 10vm af saam met ons,” het sy gesê.

My Hart Is Plaas is aan die R41 in Witfontein op pad na Rodora. Die GPS-koördinate is -26.198600, 27.581020.

Vir meer inligting, kontak Elize by 079 151 4300.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button