Local newsNews
#ThrowbackThursday – 3 April 1987
Die Herald gaan ver terug na 3 April 1987 vir hierdie week se #ThrowbackThursday.
Dis #ThrowbackThursday en die Herald kyk vandag na die nuusgebeure waaroor daar in sy 3 April 1987-uitgawe berig is.
Frans le Grange het in 1987 die tweede Wêreld Atletiekkampioenskappe as afrigter in Rome, Italië bygewoon.
Die Herald het met hom gesels om meer uit te vind oor sy loopbaan as atletiekafrigter.
“Atletiek het in daardie jare glad nie oor geld gegaan nie. Almal het dit slegs vir die liefde van die sport gedoen,” het hy gesê.
Ander interessante opskrifte in dié uitgawe:






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



