Local newsNews

‘Kom nader aan Hom’ – Andries se boodskap aan R’fontein

Andries Vermeulen die bekende aanbieder van kykNET se OppieStoep het Randfonteiners onlangs met sy stories en musiek vermaak.

Daar is min mense wat soos Andries Vermeulen ander se lewens deur musiek en grappies kan verander.

Andries, die bekende aanbieder van kykNET se OppieStoep het Randfonteiners op Saterdag, 30 Maart met sy stories en musiek vermaak.

Johan en Zelda Eksteen het elke oomblik van die vertoning terdeë geniet. Foto: Jaco-Mari Futcher

Hy het by die Cornerstone Christen-skool (ou Biddende Hande-kerk) in Greenhills opgetree en die doel was om fondse vir die skool in te samel.

Adelle en Gideon Joubert het die vertoning terdeë geniet. Foto: Jaco-Mari Futcher

Die boodskap wat hy oorgedra het was duidelik. Hy het elke persoon laat besef dat daar geen ander sleutel tot die ewige lewe is nie behalwe om by Jesus uit te kom.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button