Local newsNews

FOTO’S: Motorfietsryers ondersteun Tristan Angel Trust

Die Poker Run-fondsinsameling die afgelope naweek ten bate van Randfontein se swembad-slagoffertjie was 'n groot sukses.

Motorfietsryers vanoor die Wes-Rand het op Saterdag, 25 Mei bymekaargekom om aan ‘n Poker Run-fondsinsameling ten bate van die Tristan Angel Trust deel te neem.

Braam Venter van Muscles 4 Jesus het ‘n spesiale gebed aan die Sellwig-gesin opgedra en almal het saam gebid. Foto: Jaco-Mari Futcher.

Tristan Sellwig, 7, wat op die ouderdom van drie jaar amper verdrink het, gaan binnekort Indië toe om vir ‘n vierde keer ‘n stamseloorplanting te ondergaan. Daar is egter fondse nodig om dit moontlik te maak.

Estelle en Baksteen Duvenhage tydens die Poker Run-fondsinsameling. Foto: Jaco-Mari Futcher.

Volgens Johnny Benecke van Mac’s Randfontein-motorfietsklub, was die fondsinsameling ‘n groot sukses en sal hul bydrae aan die Tristan Angel Trust ‘n groot verskil in Tristan se lewe maak.

Braam Venter van Muscles 4 Jesus het ‘n spesiale gebed aan die Sellwig-gesin opgedra en almal het saam gebid. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Ruan van der Merwe en Laikin Barnard tydens die Poker Run-fondsinsameling. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Verskeie motorfietsklubs en individue het aan die Poker Run-fondsinsameling ten bate van Tristan Sellwig deelgeneem. Foto: Jaco-Mari Futcher.

Hettie Harmse, Sally Krog en Basil Harmse tydens die Poker Run-fondsinsameling. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Verskeie motorfietsklubs en individue het aan die Poker Run-fondsinsameling ten bate van Tristan Sellwig deelgeneem. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Braam Venter van Muscles 4 Jesus het ‘n spesiale gebed aan die Sellwig-gesin opgedra en almal het saam gebid. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Verskeie motorfietsklubs en individue het aan die Poker Run-fondsinsameling ten bate van Tristan Sellwig deelgeneem. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Tristan Sellwig raak baie opgewonde oor motorfietse. Foto: Jaco-Mari Futcher.

Hettie en Basil Harmse tydens die Poker Run-fondsinsameling. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Die Sellwig-gesin tydens die Poker Run-fondsinsameling. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Verskeie motorfietsklubs en individue het aan die Poker Run-fondsinsameling ten bate van Tristan Sellwig deelgeneem. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Munro Potgieter en Chris van Zyl tydens die Poker Run-fondsinsameling. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Tristan en Paul Sellwig tydens die Poker Run-fondsinsameling. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Tristan Sellwig raak baie opgewonde oor motorfietse. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Hettie Harmse, Sally Krog en Basil Harmse tydens die Poker Run-fondsinsameling. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Tristan Sellwig raak baie opgewonde oor motorfietse. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Phiasje Esterhuizen en Hannelie Potgieter tydens die Poker Run-fondsinsameling. Foto: Jaco-Mari Futcher.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button