Oval se kompetisie-wenners bekend
KOMPETISIE: Wenners van Randfontein Oval Renbaan se eerste kompetisie op 8 Junie nou bekend.
Die wenners van die Randfontein Oval Renbaan se eerste kompetisie is nou bekend.
Die organiseerders van die Randfontein Oval Renbaan-byeenkomste beoog om deur middel van kompetisies 10 kaartjies vir elke byeenkoms weg te gee.
Marilize Coetzee, een van die promotors van die Randfontein Oval Renbaan, het gesê dat sy probeer om dié byeenkomste pret vir die hele gesin te maak.
Hulle gaan voor elke byeenkoms ‘n kompetisie hou en vyf gelukkige lesers wat die betrokke vraag reg kan beantwoord, kan elk twee kaartjies wen. Die eerste byeenkoms vind op 8 Junie plaas.
Die vraag was:
Wat is die name van die drie byeenkomste wat in Junie by die Randfontein Oval Renbaan gaan plaasvind?
Die gelukkige wenners is (hulle wen elk vyf kaartjies):
• Monica Grieve
• Patricia Barter




