Local newsNews

#ThrowbackThursday – 12 Junie 1987

Die Herald gaan terug na 12 Junie 1987 vir hierdie week se #ThrowbackThursday.

Dis #ThrowbackThursday en die Herald het teruggekyk oor die nuusgebeure in die 12 Junie 1987-uitgawe.

In dié uitgawe het verskeie besigheidsmanne kommentaar gelewer oor die nasionale begroting. Sommige het gevoel dat dit glad nie ‘n impak op Randfontein se ekonomie sou hê nie, waar ander weer gevoel het dat dit wel inwoners se sakke sal raak. Daar is ook na die ekonomie in die algemeen gekyk.

Die Herald het by Michael Grobler, ‘n plaaslike besigheidsman gaan uitvind watter impak hy dink vanjaar se begroting op Randfontein se ekonomie gaan hê en hoe hy oor die stand van sake in die huidige ekonomie voel.

“Randfontein se mense is baie skrikkerig om hul geld uit te gee omdat swak dienslewering wantroue onder hulle geskep het. Besighede sukkel om geld in te bring, maar Randfontein is ‘n klein dorp en daar is verskeie forums wat besigheidseienaars kan gebruik om mekaar te help,” het hy gesê.

Ander interessante opskrifte in dié uitgawe:

Die Donaldson Dam se Countrydag was ‘n groot sukses. Hierdie seuntjie het sy spookasem terdeë geniet.
Various businessmen commented on the national budget in this edition. Some said that it won’t have an impact on Randfontein’s economy but others differed.
The Pick ‘n Pay centre of Randfontein planned a big trolley race through the town’s streets on 20 June. The first prize was R500. Only sponsored participants were allowed to take part in the action and all proceeds were to be donated to the mayoral fund as well as Lions International.
The 1982 Ford 3.0 bakkie was named car of the week in the 12 June 1987 edition of the Herald.
Laerskool Betsie Verwoerd het ‘n Potjie-Kaskanades Pretdag aangebied. Die hoogtepunte van die dag was die snaaksedragkompetisie, ‘n skoonheidskompetisie en ‘n heerlike potjiekoskompetisie.
Adri Rossouw, ‘n akro-danser, in aksie.
The Trepal Engineering Street Car Challenge was to be held on 13 June at Tarlton International Raceway near Krugersdorp. Over 60 competitors entered the previous race and organisers hoped that this round would be even bigger and better.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button