Local newsNews

R’fonteiners maak hul harte oop vir Multicharity

Multicharity, die liefdadigheidswinkel in Uniestraat, is in die sewende hemel omdat hulle hope donasies van lede van die gemeenskap ontvang het.

Monica Lancellas, die eienaar van die Multicharity-liefdadigheidswinkel in Uniestraat, is baie dankbaar vir elke donasie wat hulle al ontvang het.

Dié geskenkte klere en huishoudelike items word in die winkel verkoop en hulle versorg verskeie minderbevoorregte kinders en bejaardes met dié inkomste.

“Ons sou nie hierdie sukses sonder die gemeenskap se ondersteuning kon behaal nie. Dankie R’fontein!” het Monica bygevoeg.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button