Local newsNews
Leer ‘n Teiner Ken #127 – Anlizelle Masser
Die Herald ontmoet die 127ste persoon in die gewilde #Leer ‘n Teiner Ken-veldtog.
Ranfontein-middedorp — Op Dinsdag, 27 Augustus het die Herald vir Anlizelle Masser, die 127ste persoon in ons gewilde #Leer ‘n Teiner Ken-veldtog in Randfontein ontmoet.
Anlizelle is al vir 45 jaar ‘n inwoner van Randfontein. Sy werk tans by Vriendskaptuiste, ‘n bekende huis vir bejaardes in Randfontein se middedorp.
Vanjaar sal haar sewende jaar by dié tehuis wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



