Local newsNews

Vrouekonferensie maak groot impak

Talle vroue het op Saterdag, 9 November vir 'n vrouekonferesie bymekaar gekom om hul stories te vertel.

Vroue het op Saterdag, 9 November by Grace Outreach-kerk vir ‘n vrouekonferensie bymekaar gekom. Die tema was ‘Wat is jou storie?’.

Volgens die organiseerder, Rika Strydom, was die kernvers vir die konferensie, “… hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en die woord van hulle getuienis” uit Openbaring 12:11.

“Die drie sprekers was Reinette Herbst (Mev Afrika 2019), Hann’Elise Nel en Debbie Yeates, een van die stigters van die Philadelphia-projek. Die bekende gospelsanger, Dewald Gouws het die lofprysing en aanbidding gelei,” het Rika gesĂȘ.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button