Local newsNews

R’fonteiner gek oor die weermag

Van balkies tot baadjies, Ted sal jou help om dit op te spoor.

Ted Potgieter van Culemborgpark het ‘n weermagversameling van meer as 6 000 items.

Die versameling balkies wat Ted reg kry om verkoop te word.

Volgens die 65-jarige versamel hy die items sedert sy weermagdae tot ‘n einde gekom het. Hy versamel die items en verkoop sommige daarvan aan verskeie versamelaars van regoor Suid-Afrika.

As jy op soek is na iets wat met die weermag verband hou, sal Ted jou vir seker help om dit op te spoor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button