Local newsNews

Inwoners vereer vir hul rol as GPF-lede

Verskeie inwoners asook polisielede van Randfontein is vereer tydens die GPF se eerste amptelike erkenningsfunksie die afgelope naweek.

Talle inwoners en lede van die plaaslike Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) asook polisie is op Saterdag, 11 Januarie by Tuinhekkie vereer.

Volgens Henry Boyce, voorsitter van Sektor 5 (plase en plotte), is die funksie gehou om erkenning te gee aan elke patrollielid van die GPF wat hul tyd asook hul brandstof opoffer om die gemeenskap veilig te hou.

Brigadier Manamela, die Randfontein Polisie-stasiebevelvoerder; GPF-lid Ezra Ferreira wat ‘n sertifikaat van uitnemendheid ontvang het; en GPF Randfontein-voorsitter, Zaheer Gangat. Foto: Michelle Roodt.

Die volgende lede het spesiale toekennings ontvang:

Polisie:

• Brigadier Mashole Jacob Manamela, Randfontein Polisie-stasiebevelvoerder
• Kaptein Fanus van der Merwe
• Kaptein Ben Beyleveld
• Sersant Wilson Molokomme
• Kolonel Rand Makgatho
• Sersant Thabo Mthetwa

Henry Boyce, Zaheer Gangat en sersant Wilson Molokomme.

GPF:

• Wayne Swanepoel
• Frank Pargu
• Jaco Visser
• Johan Willemse
• Odette Ulcar
• Brigget Gunter
• Francios van Niekerk
• Tiaan Nortjè

Brigadier Manamela, die Randfontein Polisie-stasiebevelvoerder; Louise Grundlingh, wat ‘n sertifikaat van uitnemendheid ontvang het; en GPF Randfontein-voorsitter, Zaheer Gangat. Foto: Michelle Roodt.
Brigadier Manamela, die Randfontein Polisie-stasiebevelvoerder; Leonard Hefer, wat ‘n sertifikaat van uitnemendheid ontvang het; en GPF Randfontein-voorsitter, Zaheer Gangat. Foto: Michelle Roodt.
Brigadier Manamela, die Randfontein Polisie-stasiebevelvoerder; Kevin Webster, wat ‘n sertifikaat van uitnemendheid ontvang het; en GPF Randfontein-voorsitter, Zaheer Gangat. Foto: Michelle Roodt.
Brigadier Manamela, die Randfontein Polisie-stasiebevelvoerder; Attie Wagner, wat ‘n sertifikaat van uitnemendheid ontvang het; en GPF Randfontein-voorsitter, Zaheer Gangat. Foto: Michelle Roodt.
Henry Boyce, brigadier Mashole Jacob Manamela en Zaheer Gangat.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button