Local newsNews

KYK: Johan Cronje en Gerald King van Mapogo sê ‘ja’ vir die #proudchallenge

Sakepersone staan saam om hul besighede en daar rondom skoon en netjies te hou.

Gerald King, besturende direkteur en Johan Cronjè, direkteur van Mapogo A Mathamaga Security Company het die #proudchallenge aanvaar.

Die #proudchallenge is ‘n veldtog waar besighede van Randfontein mekaar uitdaag om hul persele en die areas daar rondom skoon en netjies te hou, en om ‘n voordbeeld te stel vir ander besighede in die gemeenskap.

Kyk die video hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button