Local newsNews
Het enigiemand vir Diesel gesien?
Diesel, 'n Amerikaanse veghondreun (pit bull) is sedert Vrydag, 28 Februarie vermis.
James Hamilton van Venterspos soek met ‘n seer hart na sy geliefde hond.
Diesel, ‘n Amerikaanse veghondreun (pit bull) is sedert Vrydag, 28 Februarie vermis en is minstens vyf jaar oud.

Hamilton het verduidelik dat Diesel daardie aand laas by Tambotie Mall gesien is.
As enigiemand vir Diesel gesien het, sal sy eienaar dit opreg waardeer as hulle hom by 078 271 9509 skakel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



