Local newsNews

Skoolhoof en hekwag maak slaggate self reg

Skoolhoof van Hartzstraat Primary School en die hekwag het saam die slaggate voor die skool reggemaak.

Sheadene Butler, hoof van Hartzstraat Primary School het onlangs inisiatief geneem en slaggate voor die skool reggemaak.

Seadene is nie net ‘n hoof nie, maar ook ‘n bekommerde inwoner van die gemeenskap.

Die gevulde slaggate.
Foto: Ingestuur.

Volgens Mona Johnson, ‘n inwoner van Toekomsrus, het die hoof sy eie boumateriaal gebruik om die slaggate reg te maak sodat motors nie skade kon opdoen nie.

“Meneer Butler het saam met die hekwag by die skool, Chris Johnson die slaggate reggemaak,” het Mona vertel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button