Local newsNews

KYK: Teine speel rugby met toiletrolle

Randfontein Rugbyklub maak pretvideo waar hulle 'rugby' met toiletrolle speel.

Randfontein Rugbyklub se seniorspelers laat nie toe dat die afsonderingstyd hulle onderkry nie en het ‘n pretvideo gemaak waar hulle ‘rugby’ met toiletrolle speel.

Volgens Corne Hulme, ondervoorsitter van die Randfontein Rugbyklub het die spelers die video gemaak wat soortgelyk is aan en geïnspireer is deur die een wat die Blues se Superrugby-span gemaak het.

“Ons het toe die seniorspelers uitgedaag om ook so ‘n video te maak. Almal moes ‘n kort video maak en vir my stuur, toe sit ek dit aanmekaar,” het hy vertel.

“Dit was pret om nog steeds in dié tyd bande met die manne te verstewig,’ het hy bygevoeg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button