CrimeNews

EPR waarsku: Steeds die tendens om sakepersele oor naweke te teiken

Jongste volledige misdaadverslag van EPR toon dat die meeste van die insidente by sakepersele plaasvind.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag dui aan dat minstens 12 insidente gedurende die langnaweek van 7 tot 10 Augustus in Randwes (Randfontein/ Westonaria) gerapporteer is.

Volgens Johan Krogh, hoofbestuurder van EPR Sekuriteit aan die Wes-Rand het die meeste van die insidente by sakepersele plaasgevind.

Die tendens duur voort om sakepersele oor naweke te teiken aangesien die persele dan in die meeste gevalle onbeman is,” het hy gewaarsku.

Die volledige verslag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button