Local newsNews

VLU Middelvlei-tak sluit jaar af met heerlike Kersete

Die VLU Middelvlei-tak het vir die laaste keer dié jaar bymekaar gekom om lekker te eet, te ontspan en 'n hond uit 'n bos te gesels.

Die Vrouelandbou-unie (VLU) se Middelvlei-tak het onlangs hul Kers-afsluiting en laaste vergadering vir 2021 gehou.

Die heerlike funksie is gehou by Ri Miss Lo Jean Koffiewinkel in die Renaissance aftree-oord op Donderdag, 11 November om vir die laaste keer lekker te kuier, en te gesels oor die jaar wat verby is en die jaar wat voorlê.

Marie Atkinson. Foto: Michelle Roodt.

Voorsitter Ria Herbst het vertel dat dit ‘n wonderlike oggend was.

“Ons het lekker gekuier en ‘n ete uit die boonste rakke geniet,” het sy vertel.

Trudy Holtzhausen. Foto: Michelle Roodt.

Die Middelvlei-tak wil ook net baie dankie sê aan Rina Hibbert en haar span wat altyd bereid is om hulle te akkommodeer en te bederf.

Bokkie Meyer. Foto: Michelle Roodt.
Ria Herbst. Foto: Michelle Roodt.
Elaine de Koker. Foto: Michelle Roodt.
Die tafel was in rooi en goud gedek vir Kersfees. Foto: Michelle Roodt.
Die tafel was in rooi en goud gedek vir Kersfees. Foto: Michelle Roodt.
Elsie Krouwcamp. Foto: Michelle Roodt.
Judy Wagner en Tersia Herbst. Foto: Michelle Roodt.
Lizelle Viviers en Sonja Potgieter. Foto: Michelle Roodt.
Lettie Bosman. Foto: Michelle Roodt.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button