Municipal

KENNISGEWING: Hulp Behoewende Aansoeke – Hoe jy kwalifiseer

Raadslid bring onder die gemeenskap se aandag die Hulp Behoewende Aansoeke (Indigent Applications) vir 2023 tot 2025.

• Sina Erasmus, ‘n raadslid skryf:

Graag bring ek onder die gemeenskap se aandag van die Hulp Behoewende Aansoeke (Indigent Applications) vir 2023 tot 2025.

Lees ook: SASSA crushes rumours about its gold card

Gesamentlike inkomste van ‘n huisgesin mag nie meer as R4 500 per maand oorskry nie. As u as gesin R4 500 en minder kry, kan u aansoek doen vir bogenoemde. Die aansoeke is vir twee jaar geldig en kan u gerus vir my Sina Erasmus skakel by 084 580 5105 indien u meer inligting wil hê aangaande die bogenoemde.

Lees ook: Sassa beneficiaries beware of scammers

Die volgende bewysstukke moet wel ingedien word:

• Gesertifiseerde ID-dokumente
• Bewys van inkomsste
• Beedigde verklarings
• SASSA-brief
• Skool-brief
• Geboortesertifikate
• Doodsertifikaat
• Munisipale-rekening
• Elektriese-strokie
• Water-strokie
• Huweliksertifikaat
• Skei-brief
• SARS-brief
• Kredietburo-toestemmingsvorm

Die volgende dieste is dan gratis indien u kwalifiseer naamlik erfbelasting onder R500 000, 6kl water, 50kw krag, riool en vullisverwydering.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button