Local newsSchools

Rappies bederf bejaardes se vroue

Rappies het weer gewys hy gee om deur onlangs 'n klompie bejaarde vroue by Wings met geskenke te bederf.

Laerskool Rapportryer het onlangs ‘n verrassingsbesoek afgelê by die Wings of Inspiration Tehuis vir Bejaardes. Die doel was om geskenkies te bring vir die bejaarde vroue ter viering van Vrouemaand. Op die foto is Gordon Taylor, Celeste Wentzel, die Rappies-gelukbringer, Sonja Brits en bestuurder by Wings of Inspiration, Annerie Pieterse.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button