Local newsSchools

Rappies-rugbyseuns brul van sukses

Laerskool Rapportyer glo daar is vier opkomende Springbokke in hul midde nadat hul nuwe hoogtes bereik het.

Vier seuns van Laerskool Rapportyer is onlangs in die onderskeie Wes-Klinieke Rugbyspanne opgeneem. Hulle is Adriaan Steenekamp, AJ van den Berg, Clive Khorombi en Shawn Matabele.

Skoolwoordvoerder Esmé Botha glo die seuns sal eendag die groen en goud dra en wens hulle alle sterkte toe.

“Rappies hou julle dop, en dankie dat julle Rappies se naam hoog hou. Dit is nie die grootte van die man nie, maar die grootte van sy hart wat saakmaak.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button