Local newsSchools
Seënwense van Jannas-adjunkhoof
Die adjunkhoof van Hoërskool Jan Viljoen gee sy seënwense en wens die gemeenskap 'n voorspoedige nuwe jaar toe.
Die Randfontein Herald het by die adjunkhoof van Hoërskool Jan Viljoen, Rayno Wagner, gaan uitvind wat die skool se seënwense vir die gemeenskap is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



