Local news

Aandag alle jeug: AGS Randgate hou ‘n ‘Jeug Bash-diens’

AGS Randgate vat hande met GFM KLEIN VLAM om 'n Jeug Bash te hou.

AGS Randgate is opgewonde om die gemeenskap te nooi na hul opkomende Jeug Bash-diens.

Op 26 April sal GFM Klein Vlam die diens by AGS Randgate aanbied. Die geleentheid sal 18:00 afskop.

Dit is volgens GFM Klein Vlam verteenwoordiger, Keagan Bush. Hy het bygevoeg dat daar geen ingangfooi is nie en dat die gemeenskap welkom is om die geleentheid by te woon.

“Ons doel is om die wonderwerke van God met die jeug te deel. ‘n Musiekgroep gaan optree om lofprys liedere aan te bied. Ons wil graag hĂŞ dat die jeug bande skep met mekaar en die aand geniet. Ons beplan gereeld soortgelyk geleenthede,” het Keagan vertel.

Vir meer inligting, kontak Keagan op 074 019 0837.

Related Articles

 
Back to top button