Local news

Middelvlei-vroue geniet gesellige damesoggend

Byna 100 vroue het NG Middelvlei volgepak om 'n damesoggend te geniet.

NG Middelvlei het onlangs ‘n heerlike damesoggend aangebied.

Op 11 Mei het Mayna Booysen ‘n paar liedere vir die gehoor gesing. Janine van Niekerk (aanbieder by Radio Kansel) het ook by die geleentheid aangetree as die spreker vir die dag waar sy gepraat het oor vrou wees.

Mayna Booysen sing ‘Ek lewe’ oorpsronklik deur Anneli van Rooyen.

Ongeveer 100 vroue het die kerk volgepak en die geleentheid geniet.

Janine van Niekerk praat oor vrou wees.

Organiseerder Trudy Steyn het vertel dat die geleentheid ‘n sukses was weens harde werk en die seëning van God.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button