Local news

NWK Boeremark gaan weer groot

Die NWK Boeremark is gereed vir nog 'n suksesvolle mark.

Kry jou boereskoene en pampoene reg want die maandelikse NWK Boeremark is weer volstoom aan die gang op 25 Mei.

Die boeremark word elke laaste Saterdag van die maand gehou en hierdie keer behoort dit weereens ‘n suksesvolle mark te wees. Daar gaan talle uitsonderlike stalletjies beskikbaar wees wat groente, vrugte, vleis en tuisgemaakte produkte te koop sal hê.

Omstreeks 08:00 sal die stalletjie ten toon gestel word en teen 13:00 sal die dag afsluit.

Related Articles

 
Back to top button