High SchoolSchools

Riebeeckrand verwelkom sewe nuwe personeellede

Hoërskool Riebeeckrand is baie bly om die nuwe personeellede te verwelkom.

Sewe nuwe gesigte het vanjaar by Hoërskool Riebeeckrand aangesluit.

Lees ook: Jannas spog met 11 nuwe personeellede

Die skool is baie bly om al hierdie nuwe personeellede te verwelkom.

Rhuan van der Vyver gee Lewensoriëntering en Toerisme, Shani Murray gee Lewensoriëntering terwyl Shani ook Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal onderrig gee.

Lees ook: Laerskool Gerrit Maritz Primary appoints new deputy principal

Nadia Vosloo gee Skeppende Kuns, Lewensoriëntering en Verbruikerstudie met Dawie Viljoen wat Afrikaans onderrig.

Jenine Swart gee EBW en Rekeningkunde.

Reinhard Rall gee Wiskunde en Rekeningkunde terwyl Carina Collins die skool se nuwe skakelbeampte is.

Hoërskool Riebeeckrand wens elke nuwe personeellid ‘n suksesvolle jaar toe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button