Schools
KYK: RAM-onderhoof deel haar seënwense
Laerskool Randfontein se onderhoof deel haar Kersfees en nuwe jaar wense met die dorp.
Die Randfontein Herald het by die onderhoof van Laerskool Randfontein, Magda Graaff, gaan uitvind wat die skool se seënwense vir die gemeenskap is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



