Schools

KYK: Seënwense van Rappies-onderhoof

Chris-Juan Ras, onderhoof van Laerskool Rapportryer, wens die Randfontein-gemeenskap 'n geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar.

Die Randfontein Herald het by die onderhoof van Laerskool Rapportryer, Chris-Juan Ras, gaan uitvind wat die skool se seënwense vir die gemeenskap is.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button