Schools

Van groentjies na mededingers vir RAM gr 1’s

Alle oë was op die graadeentjies van Laerskool Randfontein wat onlangs hul alles gegee het op die atletiekveld.

Laerskool Randfontein se nuwe graad 1-leerders het onlangs gewys wat in hul steek op die atletiekveld.

Volgens skoolwoordvoerder Annie Nolan het die ander ouderdomsgroepe reeds in 2023 hul uitdunne voltooi.

Die oranje klas is opgewonde vir die atletiek.

“Op 23 Januarie was alle oë op die graadeentjies wat graag ‘n punt wou bewys op die sportveld. Daar was met ywer meegeding en goeie prestasies behaal in veral die 80m wedloop, verspring, gewigstoot en spiesgooi.”

Die Junior Victor Ludorum van 2024 is Barend Jacobs en die Junior Victrix Ludorum, Keagile Mokoena.

Die Junior Victrix Ludorum van 2024 is Keagile Mokoena en die Junior Victor Ludorum van 2024 is Barend Jacobs.
Lindo Mazibuko.
JJ Boshoff geniet ook gewigstoot.
Quade Steenberg.
Sion Botes hou baie van verspring.
Tshepi Moabinyane.
Prize Ayinemugisha in die 80m wedloop.
Die seuns maak gereed om resies te hou terwyl hul ‘n aartappel op ‘n lepel balanseer.
Lané Nel.
Mia Vogel en Karli de Beer balanseer ‘n aartappel op ‘n lepel.
Matthew de Koker neem deel aan gewigstoot.
Waratwa Makhetha.
Lindo Mazibuko neem deel aan spiesgooi.
Leanique Almeida.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button