Schools

Riebeeckrand-leerders besluit oor hul toekoms

Leerders van Hoërskool Riebeeckrand het die geleentheid gehad om meer uit te vind oor verskeie tersiêre instellings en beskikbare studierigtings.

Hoërskool Riebeeckrand het hul jaarlikse loopbaanuitstalling gehou waar leerders die geleentheid gekry het om van verskeie beroepe te leer.

Hoërskool Riebeeckrand hou ‘n loopbaanuitstalling. Foto ingestuur.

Diana Nel, skoolwoordvoerder het verduidelik dat onlangs 32 instansies die skool besoek het om kinders te leer oor die verskeidenheid beroepskeuses wat beskikbaar is en die beskikbare tersiêre instansies.

Leerders beweeg tussen stalletjies. Foto ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button