Schools

RAMkriekies se spreekkoor wys wat in hulle steek

RAMkriekies se Graad R spreekkoor het onlangs as kategoriewenners weggestap.

Laerskool Randfontein se Graad R spreekkoor is as kategoriewenners aangekondig tydens vanjaar se Nasionale Eisteddfod Akademie.

Die spesiale toekenningsaand was by die Roodepoort Teater op 15 Oktober gehou.

Volgens onderwyser Annalie Grobbelaar spog hierdie leerders met die hoogste prestasie en ook ‘n Junior Diploma van 96%.

“Ons is baie trots op elke maat en ons weet dat harde werk beloon word,” het Annalie gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button