Schools
Rappies is Allegretto meesters
Rappie-leerders het onlangs aan die beroemde en eervolle Allegretto deelgeneem waar talle hul talente gewys het.
Laerskool Rapportryer het vanjaar weer uitsonderlike prestasies behaal tydens die Allegretto Eisteddfod.
Volgens Celeste Wentzel, skoolwoordvoerder, was die uitblinkers die graad 1-leerder Arlo Marx, wat die Nasionale Naaswenner-toekenning sowel as die tweede plek in Redenaars ontvang het, terwyl die graad 2-leerder Juanique Ras, die eerste plek vir Openbare Redenaars en die Nasionale Gala ontvang het. Toekenning.
Verder het die skool ook toekennings gewen.
Die musieksentrum het die Mees Lewendigste Musiek Kultuursentrum toekenning ontvang. Onderwyser CJ Nel het die 2024 Mees Lewendige Musiek Mentor Toekenning verwerf terwyl onderwyser Beverley Brandt die 2024 Toekenning vir Uitnemendheid in Skakeling en Vennootskap gewen het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.