Schools
KYK: RAMkriekies se nuwe graadeens van 2025 oor die feestyd
Wat verwag RAMkriekies in graad een in 2025 en wat soek hulle onder die Kersboom?
Laerskool Randfontein se nuwe groep graadeens is opgewonde om hul eerste skooljaar in 2025 te begin. Hulle het ook vertel wat hulle op 25 Desember onder die Kersboom wil hê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



