Schools
KYK: Wat Rappies graad 1’s vir Kersfees wil hê
Laerskool Rapportryer se graad een-leerders van 2025 oor wat hul graag vir Kersfees wil hê.
Rappies se graadeens van 2025 hoop dat Kersvader al die geskenke op hul wenlys onder die Kersboom kan sit kom 25 Desember.
Dit is wat hulle te sê gehad het …
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



