Schools

Groot hoop vir Riebeeckrand-matrieks se toekoms

Daar is groot verwagtinge van die Hoërskool Riebeeckrand se Klas van 2024.

Matrikulante van Hoërskool Riebeeckrand se Klas van 2024 het hul finale uitslae ontvang en die opgewondenheid was tasbaar.

Simarie van Jaarsveld wens haar kêrel Gianni de Lange geluk met Peet van Jaarveld aan sy ander sy.

Familie en vriende het oral saamgedrom om die matrikulante geluk te wens met hul prestasies. Met gejuig van vreugde het die leerders die uitslae gevier en sien uit na wat voorlê.

Danuscka van Vuuren en Diamari Walker.
Timone Vorster word deur haar suster Luecinda gelukgewens.
Bianca Kapp en Jabian Botha.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button