Schools

Rappies skaak voort

Laerskool Rapportryer was die gasheer tydens die mededingende Wes-Randse ope skaaktoernooi.

Laerskool Randfontein se skaakspan het die jaar op ‘n hoë noot afgeskop tydens die Wes-Randse ope skaaktoernooi wat op 8 Februarie op eie bodem gehou is.

Lihan Tuck opgewonde.

“Elke Wes-Rand-toernooi is ‘n belangrike geleentheid waar leerders van verskeie skole kan deelneem om hul skaakvaardighede teen ander mededingende skaakspelers te toets,” het skoolwoordvoerder Celeste Wentzel uitgespreek.

“Ons is baie opgewonde oor die geesdrif en toewyding wat die leerders getoon het. Dis duidelik dat skaak baie gewild is by Rapportryer. Ons skool se leerders presteer en groei na wense,” het sy bygevoeg.

Sy het afgesluit deur te sê Rappies sien uit na die volgende rondte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button