VP044505
KENNISGEWING VAN VERKOOP VAN BESIGHEID INGEVOLGE ARTIKEL 34(1) VAN DIE INSOLVENSIEWET, 24 VAN 1936 Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, 24 van 1936, soos gewysig, dat Wolmar Investments (Edms) Bpk (Registrasienommer 2019/175922/07), handel drywend as Picanha Bellairs Restaurant, gele te h/v Bellairrylaan en Blandfordweg, Northriding Square, Randburg, 2169 (`die Verkoper`), die besigheid as `n lopende saak verkoop het aan Yellow Matriarch (Edms) Bpk (`die Koper`), wat voornemens is om die besigheid vanaf dieselfde perseel voort te sit. Die oordrag van die besigheid sal plaasvind nie minder nie as dertig (30) dae en nie meer nie as sestig (60) dae na die publikasie van die laaste kennisgewing.
Reference Number: VP044505