Local sportSport

Springbok Baits katrol meer prestasies in

Springbok Baits Sosiale Klub het talle lede wat onlangs presteer het.

Springbok Baits Social Club het die afgelope naweek by verskeie oorde gaan hengel asook aan die Pro Mania-kompetisie deelgeneem.

• Lees ook: Klub katrol die visse in

Pieter Schemel, voorsitter van die klub, het gesê hengelaars het baie goed gevaar.

Die klub se Francois Louw het die eerste plek behaal terwyl Jannie Pieterse die vierde plek behaal het. Andre Louw het toe die 18de plek behaal.

Verder het Pieter en sy vrou Suzette albei meer as 40 visse by die Vaaldam gevang. Divan Myburgh het ook meer as 20 visse by die Vaalrivier Barrage Reservoir ingekatrol.

Divan Myburgh. Foto ingestuur.
Jannie Griesel. Foto ingestuur.
Pieter Schemel. Foto ingestuur.
Francois Louw. Foto ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button