Dis heerlike lente, die winter is amper verby …

Ek weet nie van julle nie maar ek kan nie wag nie.

Ons almal ken die liedjie en oor ‘n maand sal al wat ‘n Suid-Afrikaner dit uit volle bors sing.

Ja die amper drie maande se yskoue weer waar ons tande kners, met drie baadjies moet rondloop en met niks minder as drie koppies warm sjokolade ‘n dag kan deurbring nie is amper iets van die verlede.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens strek die winter amptelik vanaf begin Junie tot einde Augustus. 

Kom 1 September is dit dan lente. Ek weet nie van julle nie maar ek kan nie wag nie.

Laat weet ons die Herald by randfonteinherald@caxton.co.za wat jy in die gemeenskap vir Lentedag beplan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button