Vertel vir die dorp wie jy is
Die idee is dat die hele dorp se mense mekaar beter leer ken.
Al ooit gewonder wie jou buurman is, wie die man en vrou is wat gereeld met hul honde om die blok stap, of wie daardie persoon is wat elke Saterdag warmbrakke op die straathoek verkoop?
Die Herald het met die ‘Leer ‘n Randfonteiner ken-‘ of ‘Know a Randfonteiner’-veldtog begin sodat mense in die dorp hulself aan die gemeenskap kan voorstel.
Dit is baie eenvoudig. Die Herald sal elke week ‘n persoon uit die bloute uit kies, nader en die geleentheid gee om hom- of haarself op kamera voor te stel.
Al wat ons vra is: Hierdie is jou minuut van roem. Vertel die gemeenskap meer oor jouself.
Die idee is dat die hele dorp se mense mekaar beter leer ken.
An opportunity to introduce yourself on camera
Have you wondered who your neighbour is, who the man and woman are who often take their dogs for a walk, or who the person is who sells hot dogs on the corner every Saturday?
The Herald started a fun community initiative ‘Know a Randfonteiner’ or ‘Leer ‘n Randfonteiner ken’ for people in town to be given the opportunity to introduce themselves to the community.
It is very simple. Once a week one person will be randomly selected, approached and given the opportunity to introduce him- or herself on camera.
All we ask is: This is your one minute of fame. Tell the people of Randfontein more about yourself.
The idea is for the town’s people to get to know each other.