GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Affies-seuns kondig hoofleiers aan
Afrikaanse Hoër Seunskool se nuwe hoofleiers vir 2018/2019 is vandeesweek bekend gemaak.
Afrikaanse Hoër Seunskool se nuwe hoofleiers vir 2018/2019 is vandeesweek bekend gemaak. Hulle is, van links, Eduard Joynt (sosiaal-maatskaplik), Janiel Pretorius (kultuur), Leighton
Ferreira (hoofseun), Braham van der Walt (dissipline) en Chris Kamffer (sport).
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!