GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Laerskool Queenswood lewer twee o.13-Bulle
Dié skool het nou vir 15 jaar agtereenvolgend Bloubul-rugbyspelers opgelewer.
Laerskool Queenswood het vanjaar twee o.13-seuns, Liam Pavier en Tristan Cicero, wat gekies is vir die o.13A- Bloubulle rugbyspan.
Dié skool het ook nou vir 15 jaar agtereenvolgend Bloubul-rugbyspelers opgelewer.
Dis voorwaar ’n skool om op trots te wees!
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!