Local newsNewsSchools
Damestee t.b.v. fondsinsameling
ryno ellis; die wilgers; pretoria; damestee; wilgers; liefdadigheid
‘n Pikante damestee is onlangs aangebied as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek om minderbevoorregte leerlinge beter geleenthede te bied.
Hoërskool Die Wilgers het die afgelope naweek ‘n prettige damestee aangebied met heerlike versnaperinge en vermaak.
Volgens die organiseerder, Saskia Schutte, sal die geld wat ingesamel word tydens die tee, gebruik word om skoolbenodigdhede aan te skaf vir minderbevoorregte leerlinge.
“Ons doel is om die leerlinge dieselfde geleenthede te bied sodat hulle nie skool sal wil vermy omdat hulle nie die nodige items het nie. Ons mik om sodoende elke leerlinge die kans te bied om hulle volle potensiaal te bereik.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.