CrimeNews

Rowers oorrompel huishulp

Twee gewapende rowers steeds op vrye voet ná 'n huisroof in Elarduspark.

Die Lyttelton-polisie is op soek na twee gewapende rowers wat ’n huishulp in Elarduspark oorrompel en beroof het.

Die rooftog het omstreeks 13:30 in Vampirestraat gebeur.

Lenise de Kock van die Lyttelton-sektor 4-gemeenskapspolisiëringsforum se beheerkamer het gesê hulle het ’n noodoproep van Ubuntu vir bystand ontvang nadat twee gewapende rowers in ’n swart voertuig van die toneel gevlug het.

Die rowers het hulle met ’n televisie en verskeie elektroniese toerusting uit die voete gemaak.

Lees ook: Police educate domestic workers and gardeners

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button