‘n Engen vulstasie in Samora Machelstraat naby HTS Middelburg, is op Oujaarsdag beroof, die werkers en ‘n kliënt is aangehou en met pepersproei gespyt.
Volgens Jannie Myburgh, eienaar van die Engen vulstasie, is dit heel moontlik dieselfde mans wat op ‘n vorige geleentheid by ‘n Sasol vulstasie in Meyerstraat toegeslaan het.
Om meer te lees oor hierdie storie, kliek gerus op ons susterpublikasie webwerf, Middelburg Observer.
Die roof is op video afgeneem:
Om meer oor hierdie storie te lees kliek gerus op ons susterpublikasie webwerf, Middelburg Observer.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
