GalleriesLocal newsNewsSchools galleries

Queenswood herdenk Hemelvaartdag

Laerskool Queenswood herdenk Hemelvaartdag.

Soos elke jaar, herdenk Laerskool Queenswood Hemelvaartdag op groot skaal.

Leerlinge en personeel het Donderdagoggend honderd ballone vrygelaat, simbolies van die kruisiging en opstanding van Christus.

Hemelvaartdag val op die veertigste dag bereken vanaf die eerste Paasdag, wat beteken die datum verskil elke jaar – hoewel dit altyd op ‘n Donderdag gevier word.

Hemelvaart is ook tien dae vóór Pinkster.

Die skool vier elke jaar Hemelvaartdag en ag dit ’n belangrike godsdienstige instelling.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button